| witwyn [boodskap #144844] |
Ma., 18 Maart 2024 16:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Glas witwyn.
witwyn
Afbreking: wit•wyn
Samestelling: wit + wyn
Selfstandige naamwoord: witwyn
Meervoud: witwyne
Verkleinwoord: witwyntjie
Meervoud van verkleining: witwyntjies
Betekenis:
• Wyn wat van wit druiwe gemaak is.
Gebruik:
• Kan ek 'n glas droë witwyn kry, asseblief.
Antoniem:
• rooiwyn
Afgelei:
• witwynproduksie
Vertaling:
Engels: white wine
Nederlands: witte wijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|