skemerkelkie [boodskap #144842] |
Mon, 18 March 2024 10:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skemerkelkie
Afbreking: ske•mer•kel•kie
Samestelling: skemer + kelk + -ie
Selfstandige naamwoord: skemerkelk
Meervoud: skemerkelke
Verkleinwoord: skemerkelkie
Meervoud van verkleining: skemerkelkies
Betekenis:
• 'n Drankie wat laatmiddag of vroegaand gedrink word, of 'n geleentheid waartydens sulke drankies genuttig word.
Gebruik:
• Ons gaan 'n skemerkelkie op die strand drink en kyk hoe die son oor die see sak.
Vertaling:
Engels: sundowner
Nederlands: schemerkelkie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|