Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraagnommer
vraagnommer [boodskap #144840] Ma., 18 Maart 2024 10:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vraagnommer
Afbreking: vraag•nom•mer
Samestelling: vraag + nommer


Selfstandige naamwoord: vraagnommer
Meervoud: vraagnommers

Betekenis:
• Die nommer van 'n vraag.

Gebruik:
• Skryf net die vraagnommer en die antwoord neer.

Vertaling:
Engels: question number
Nederlands: vraagnummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woordeloos
Volgende onderwerp: appelsap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 22:03:11 UTC 2026