Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordeloos
woordeloos [boodskap #144839] Mon, 18 March 2024 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordeloos
Afbreking: woor•de•loos
Samestelling: woorde + -loos


Byvoeglike naamwoord: woordeloos
Attributief: woordelose

Betekenis:
• Sonder om te praat.
• Wat nie in taal uitgedruk kan word nie.

Gebruik:
• Sy gluur hom woordeloos aan.
• Hulle kyk met woordelose verbystering na mekaar.

Sinoniem:
• nieverbaal
• stilswyend
• sprakeloos
• stomgeslaan
• stemloos
• swygend

Vertaling:
Engels: speechless
Nederlands: woordeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: botstil
Volgende onderwerp: vraagnommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:44:45 UTC 2024