botstil [boodskap #144838] |
Mon, 18 March 2024 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
botstil
Afbreking: bot•stil
Samestelling: bot + stil
Byvoeglike naamwoord: botstil
Attributief: botstille
Betekenis:
• Intensiewe vorm van stil: baie stil.
Gebruik:
• Die bok het botstil in die pad gaan staan.
Sinoniem:
• bewegingloos
• doodstil
• grafstil
• kerkstil
• onbeweeglik
• roerloos
• stokstil
• tjoepstil
Vertaling:
Engels: stock-still, quite still
Nederlands: botstil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|