Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swendelaar
swendelaar [boodskap #144837] Mon, 18 March 2024 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swendelaar
Afbreking: swen•de•laar
Samestelling: swendel + -aar


Selfstandige naamwoord: swendelaar
Meervoud: swendelaars
Verkleinwoord: swendelaartjie
Meervoud van verkleining: swendelaartjies

Betekenis:
• Persoon wat swendel. Iemand wat geld of goedere op bedrieglike wyse verkry.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie vir een van die swendelaar se slenters val nie.

Sinoniem:
• bedrieër
• boereverneuker
• huigelaar
• knoeier
• misleier

Afgelei:
• vertrouenswendelaar

Vertaling:
Engels: swendelaar
Nederlands: zwendelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongerieflik
Volgende onderwerp: botstil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:59:22 UTC 2024