ongerieflik [boodskap #144836] |
Mon, 18 March 2024 06:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongerieflik
Afbreking: on•ge•rief•lik
Samestelling: on- + gerieflik
Byvoeglike naamwoord: ongerieflik
Vergrotende trap: ongeriefliker
Oortreffende trap: ongerieflikste
Attributief: ongerieflike
Partitief: ongeriefliks
Betekenis:
• Wat nie gerieflik is nie.
Gebruik:
• Beurtkrag is nie net ongerieflik nie, maar is ook sleg vir die ekonomie.
Sinoniem:
• hinderlik
• irriterend
• lastig
• onaangenaam
• onbehaaglik
• ongemaklik
• onvanpas
Antoniem:
• gerieflik
Afgelei:
• ongerieflikheid
Vertaling:
Engels: inconvenient, uncomfortable
Nederlands: ongerieflijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|