Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mammogram
mammogram [boodskap #144834] Sat, 16 March 2024 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mammogram
Afbreking: mam•mo•gram


Selfstandige naamwoord: mammogram
Meervoud: mammogramme

Betekenis:
• X-straalfoto van die borste, o.a. gebruik om vir borskanker te toets.

Gebruik:
• Vroue bo 40 jaar moet gereeld 'n mammogram laat doen om borskanker vroegtydig op te spoor.

Sinoniem:
• mammografie

Vertaling:
Engels: mammogram
Nederlands: mammogram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vroegtydig
Volgende onderwerp: velkanker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:40:43 UTC 2024