| kakodonsie [boodskap #144831] |
Sa., 16 Maart 2024 12:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25324 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kakodonsie
Afbreking: ka•ko•don•sie
Selfstandige naamwoord: kakodonsie
Meervoud: –
Betekenis:
• Slegte ortodonsie; die toestand van siek of misvormde tande.
Gebruik:
• Mag 'n tandarts weier om 'n pasiënt met kakodonsie te behandel?
Vertaling:
Engels: cacodontia
Nederlands: slechte tanden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|