kakistokrasie [boodskap #144829] |
Sat, 16 March 2024 11:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kakistokrasie
Afbreking: ka•ki•sto•kra•sie
Selfstandige naamwoord: kakistokrasie
Meervoud: kakistokrasieë
Verkleinwoord: kakistokrasietjie
Meervoud van verkleining: kakistokrasietjies
Betekenis:
• 'n Regering gevorm van die slegste en minste gekwalifiseerde burgers van 'n land.
Gebruik:
• Dit wil al meer voorkom of Suid-Afrika besig is om in 'n kakistokrasie te ontaard.
Antoniem:
• aristokrasie
Vertaling:
Engels: kakistocracy
Nederlands: kakistocratie
Nota:
• Van Grieks κάκιστος (kákistos, "die slegste") en κρατία (kratía, "heerskappy, regering").
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|