hofrekord [boodskap #144826] |
Sat, 16 March 2024 10:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofrekord
Afbreking: hof•re•kord
Samestelling: hof + rekord
Selfstandige naamwoord: hofrekord
Meervoud: hofrekords
Betekenis:
• 'n Rekord van wat in 'n hof gebeur.
Gebruik:
• Die doktersbrief is deel van die hofrekord, wat 'n openbare dokument is.
Vertaling:
Engels: court record
Nederlands: gerechtelijk dossier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|