biep [boodskap #144824] |
Sat, 16 March 2024 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biep
Afbreking: biep
Werkwoord: biep
Verlede tyd: het gebiep
Betekenis:
• Om 'n kort, elektronies geproduseerde klank te maak.
Gebruik:
• Hoekom biep jou rekenaar so?
Sinoniem:
• toeter
Vertaling:
Engels: to beep
Nederlands: biepen
Selfstandige naamwoord: biep
Meervoud: biepe
Betekenis:
• Die geluid van iets wat biep.
Gebruik:
• Twee biepe beteken dat die moederbord foutief is.
Sinoniem:
• biepgeluid
• toetgeluid
Afgelei:
• bieper
Vertaling:
Engels: beep
Nederlands: biep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|