radio-omroeper [boodskap #144823] |
Sat, 16 March 2024 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
radio-omroeper
Afbreking: ra•di•o-om•roe•per
Samestelling: radio + omroep + -er
Selfstandige naamwoord: radio-omroeper
Meervoud: radio-omroepers
Verkleinwoord: radio-omroepertjie
Meervoud van verkleining: radio-omroepertjies
Betekenis:
• Persoon of diens wat op radio uitsaai.
Gebruik:
• Jacques Botes is 'n radio-omroeper by Pretoria FM.
Sinoniem:
• uitsaaier
Vertaling:
Engels: radio broadcaster, radio announcer
Nederlands: radioomroeper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|