verwysingsnommer [boodskap #144819] |
Sat, 16 March 2024 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwysingsnommer
Afbreking: ver•wy•sings•nom•mer
Samestelling: verwysing + -s- + nommer
Selfstandige naamwoord: verwysingsnommer
Meervoud: verwysingsnommers
Betekenis:
• Unieke nommer as aanduiding vir 'n spesifieke saak of geval.
Gebruik:
• Wanneer jy 'n fout aanmeld sal jy 'n verwysingsnommer kry wat vir navrae en verdere kommunikasie gebruik moet word.
Vertaling:
Engels: reference number
Nederlands: referentienummer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|