doringdraad [boodskap #144818] |
Sat, 16 March 2024 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doringdraad
Afbreking: do•ring•draad
Samestelling: doring + draad
Selfstandige naamwoord: doringdraad
Meervoud: doringdrade
Verkleinwoord: doringdraadjie
Meervoud van verkleining: doringdraadjies
Betekenis:
• Gevlegte draad van metaal met skerp punte.
Gebruik:
• Die plaas is met doringdraad omhein.
Sinoniem:
• hakiesdraad
• prikkeldraad
• steekdraad
Afgelei:
• doringdraadheining
• doringdraadkamp
• doringdraadversperring
Vertaling:
Engels: barbed wire
Nederlands: prikkeldraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|