Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boeretroos
boeretroos [boodskap #144817] Thu, 14 March 2024 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boeretroos
Afbreking: boe•re•troos
Samestelling: boere + troos


Selfstandige naamwoord: boeretroos
Meervoud:

Betekenis:
• Tradisionele koffie.

Gebruik:
• Kan ek vir jou 'n beker boeretroos met boerebeskuit aanbied?

Sinoniem:
• boerekoffie
• moerkoffie
• plaaskoffie

Vertaling:
Engels: coffee, farmer's comfort
Nederlands: boerenkoffie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: resepteboek
Volgende onderwerp: doringdraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:06:26 UTC 2024