resepteboek [boodskap #144816] |
Thu, 14 March 2024 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
resepteboek
Afbreking: re•sep•te•boek
Samestelling: resepte + boek
Selfstandige naamwoord: resepteboek
Meervoud: resepteboeke
Verkleinwoord: resepteboekie
Meervoud van verkleining: resepteboekies
Betekenis:
• 'n Boek met resepte vir geregte wat opgedis kan word.
Gebruik:
• Kyk asseblief of jy 'n resep vir 'n keuningkoek in jou resepteboeke kry.
Sinoniem:
• kookboek
Vertaling:
Engels: cookery book, cookbook
Nederlands: kookboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|