Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » renbaan
renbaan [boodskap #144813] Wed, 13 March 2024 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
renbaan
Afbreking: ren•baan
Samestelling: ren + baan


Selfstandige naamwoord: renbaan
Meervoud: renbane
Verkleinwoord: renbaantjie
Meervoud van verkleining: renbaantjies

Betekenis:
• 'n Baan wat vir wedrenne gebruik word.

Gebruik:
• Die renjaer jaag met sy renmotor om die renbaan.

Sinoniem:
• resiesbaan

Hiponiem:
• motorrenbaan
• perderenbaan

Vertaling:
Engels: racecourse, racetrack, racing track
Nederlands: renbaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolsport
Volgende onderwerp: hippodroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:38:03 UTC 2024