| daarbuite [boodskap #144808] |
Wo., 13 Maart 2024 10:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25326 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daarbuite
Afbreking: daar•bui•te
Samestelling: daar + buite
Voornaamwoord: daarbuite
Betekenis:
• Buitekant die plek wat genoem is (weg van die spreker af).
Gebruik:
• Dis warm in die huis, maar koud daarbuite.
Antoniem:
• hierbinne
Vertaling:
Engels: out there
Nederlands: daarbuiten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|