Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarbuite
daarbuite [boodskap #144808] Wed, 13 March 2024 10:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarbuite
Afbreking: daar•bui•te
Samestelling: daar + buite


Voornaamwoord: daarbuite

Betekenis:
• Buitekant die plek wat genoem is (weg van die spreker af).

Gebruik:
• Dis warm in die huis, maar koud daarbuite.

Antoniem:
• hierbinne

Vertaling:
Engels: out there
Nederlands: daarbuiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: wortelboom
Volgende onderwerp: daarbinne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:34:27 UTC 2024