wortelboom [boodskap #144807] |
Wed, 13 March 2024 08:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wortelboom
Afbreking: wor•tel•boom
Samestelling: wortel + boom
Selfstandige naamwoord: wortelboom
Meervoud: wortelbome
Verkleinwoord: wortelboompie
Meervoud van verkleining: wortelboompies
Betekenis:
• 'n Boom of struik in die familie Rhizophoraceae met opvallende wortels wat bo die grond of water uitsteek.
Gebruik:
• Wortelbome floreer in 'n ekwatoriale klimaat, gewoonlik in moerasse of langs kuslyne en getyriviere.
Sinoniem:
• mangrove
• risofoor
Afgelei:
• lugwortelboom
• wortelboommoeras
Vertaling:
Engels: mangrove
Nederlands: wortelboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|