Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorloggeteisterd
oorloggeteisterd [boodskap #144804] Tue, 12 March 2024 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorloggeteisterd
Afbreking: oor•log•ge•tei•sterd
Samestelling: oorlog + geteisterd


Byvoeglike naamwoord: oorloggeteisterd
Attributief: oorloggeteisterde

Betekenis:
• Wat deur oorlog geteister word.

Gebruik:
• Die ambassade het sy personeel uit die oorloggeteisterde gebied ontruim.

Vertaling:
Engels: war-torn
Nederlands: door oorlog verscheurd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kundig
Volgende onderwerp: oppak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:33:32 UTC 2024