Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kundig
kundig [boodskap #144803] Tue, 12 March 2024 16:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kundig
Afbreking: kun•dig


Byvoeglike naamwoord: kundig
Vergrotende trap: kundiger
Oortreffende trap: kundigste
Attributief: kundige

Betekenis:
• Wat oor besondere kennis en vaardighede beskik.

Gebruik:
• Die professor is kundig op die gebied van taalkunde.
• Hy is 'n kundige en bekwame boer.

Sinoniem:
• bekwaam
• belese
• deskundig
• ervare
• bevoeg
• slim
• vaardig
• vernuftig
• wetend

Antoniem:
• onkundig

Hiponiem:
• aardkundig
• aardrykskundig
• artsenykundig
• bedryfsielkundig
• beeldhoukundig
• beenkundig
• beroepgeneeskundig
• biblioteekkundig
• boukundig
• deskundig
• dieetkundig
• dierkundig
• digkundig
• geneeskundig
• gesigkundig
• geskiedkundig
• geslagkundig
• gifkundig
• graskundig
• handskrifkundig
• heelkundig
• insektekundig
• kristalkundig
• krygskundig
• landboukundig
• landmeetkundig
• landmeterkundig
• leserkundig
• letterkundig
• lugvaartkundig
• meetkundig
• menskundig
• metaalkundig
• mynboukundig
• naamkundig
• natuurkundig
• ondeskundig
• onkundig
• onmenskundig
• onoordeelkundig
• onsakkundig
• onstaatkundig
• ontaalkundig
• ontleedkundig
• onvakkundig
• oogheelkundig
• oordeelkundig
• oorheelkundig
• opvoedkundig
• oudheidkundig
• penningkundig
• plantkundig
• pleknaamkundig
• rassekundig
• redekundig
• redeneerkundig
• regskundig
• rekenkundig
• saakkundig
• sedekundig
• seevaartkundig
• siektekundig
• sielkundig
• skeepskundig
• skeikundig
• snykundig
• spierkundig
• staathuishoudkundig
• staatkundig
• staatshuishoudkundig
• stedeboukundig
• stelkundig
• sterrekundig
• taalkundig
• tandheelkundig
• uitlegkundig
• vakkundig
• veeartsenykundig
• verloskundig
• viskundig
• watermeetkundig
• wiskundig

Afgelei:
• kundigheid

Vertaling:
Engels: able, capable, adept, experienced, skilful
Nederlands: kundig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kundige
Volgende onderwerp: oorloggeteisterd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:06:58 UTC 2024