Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onprofessioneel
onprofessioneel [boodskap #144800] Tue, 12 March 2024 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onprofessioneel
Afbreking: on•pro•fes•sio•neel
Samestelling: on- + professioneel


Byvoeglike naamwoord: onprofessioneel
Vergrotende trap: onprofessioneler
Oortreffende trap: onprofessioneelste
Attributief: onprofessionele
Partitief: onprofessioneels

Betekenis:
• Wat nie professioneel is nie.

Gebruik:
• Die werker is weens sy onprofessionele gedrag afgedank.

Sinoniem:
• amateuragtig
• minderwaardig

Antoniem:
• professioneel

Vertaling:
Engels: unprofessional
Nederlands: onprofessioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rofweg
Volgende onderwerp: sameswering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:17:38 UTC 2024