rofweg [boodskap #144799] |
Mon, 11 March 2024 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rofweg
Afbreking: rof•weg
Samestelling: rof + -weg
Bywoord: rofweg
Betekenis:
• By benadering; so min of meer.
Gebruik:
• Die dorp het 'n bevolking van rofweg 2 duisend mense.
Sinoniem:
• amper
• grofweg
• naastenby
• omtrent
• ongeveer
• ruweg
• sowat
Vertaling:
Engels: roughly, approximately
Nederlands: ruwweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|