| sagtebal [boodskap #144791] |
So., 10 Maart 2024 18:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24354 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sagtebal word gespeel.
sagtebal
Afbreking: sag•te•bal
Samestelling: sagte + bal
Selfstandige naamwoord: sagtebal
Meervoud: –
Betekenis:
• Balsport verwant aan bofbal met soortgelyke reëls.
Gebruik:
• By sagtebal, anders as by bofbal, word die bal onderhands ingegooi. Die bal is ook groter en sagter, maar die speelveld is kleiner.
Vertaling:
Engels: softball
Nederlands: softbal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|