Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitleef
uitleef [boodskap #144789] Sun, 10 March 2024 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitleef
Afbreking: uit•leef
Samestelling: uit + leef


Werkwoord: leef uit, uitleef
Verlede tyd: het uitgeleef

Betekenis:
• Om jou lewe te leef; die tyd wat jy lewe te spandeer.
• Om te doen wat jy graag wil doen.

Gebruik:
• Mense moet die ruimte gegun word om hulle kultuur, geloof en oortuigings uit te leef.
• Hy het homself in sy werk uitgeleef.

Wisselvorm:
• uitlewe

Sinoniem:
• deurbring
• spandeer
• vermors

Afgelei:
• uitleefdrang

Vertaling:
Engels: to spend, live one's life
Nederlands: uitleef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvervreembaar
Volgende onderwerp: bof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:14:34 UTC 2024