Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvervreembaar
onvervreembaar [boodskap #144788] So, 10 Maart 2024 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvervreembaar
Afbreking: on•ver•vreem•baar
Samestelling: on- + vervreembaar


Byvoeglike naamwoord: onvervreembaar
Attributief: onvervreembare

Betekenis:
• Wat nie vervreem (weggevat) kan word nie.

Gebruik:
• Die enigste onvreembare geboortereg wat 'n mens het is om 'n gek van homself te maak.

Wisselvorm:
• onvervreemdbaar

Sinoniem:
• onaanvegbaar
• onherroeplik

Antoniem:
• vervreembaar

Afgelei:
• onvervreembaarheid

Vertaling:
Engels: inalienable
Nederlands: onvervreembaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geboortereg
Volgende onderwerp: uitleef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:23:30 MGT 2024