bakplaat [boodskap #144785] |
Sun, 10 March 2024 08:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bakplaat
Afbreking: bak•plaat
Samestelling: bak + plaat
Selfstandige naamwoord: bakplaat
Meervoud: bakplate
Verkleinwoord: bakplaatjie
Meervoud van verkleining: bakplaatjies
Betekenis:
• 'n Plaat van metaal waarop brood of koekies in 'n oond gebak word.
Gebruik:
• Pak die bolletjies deeg op 'n gesmeerde bakplaat en bak vir 20 minute tot goudbruin.
Vertaling:
Engels: baking tray
Nederlands: bakplaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|