byderhand [boodskap #144783] |
Sun, 10 March 2024 07:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
byderhand
Afbreking: by•der•hand
Samestelling: by + der (die) + hand
Bywoord: byderhand
Betekenis:
• Binne bereik; onmiddellik beskikbaar.
Gebruik:
• In die somer moet 'n mens maar 'n vlieëplak byderhand hou.
Sinoniem:
• bereikbaar
• beskikbaar
• digby
• gereed
• naby
• vlakby
• voorhande
Vertaling:
Engels: handy, at hand, close to
Nederlands: vlakbij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|