Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skon
skon [boodskap #144782] So, 10 Maart 2024 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skon met stroop.
'n Skon met stroop.
skon
Afbreking: skon


Selfstandige naamwoord: skon, skons
Meervoud: skons, skonse
Verkleinwoord: skonsie
Meervoud van verkleining: skonsies

Betekenis:
• 'n Ronde broodjie van fynmeel wat dikwels saam met tee genuttig word.

Gebruik:
• Ma bedien skons met vye en room.

Sinoniem:
• botterbroodjie

Hiponiem:
• kaasskon
• piesangskon
• roosterskon

Vertaling:
Engels: scone
Nederlands: scone

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goudbruin
Volgende onderwerp: byderhand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:26:10 MGT 2024