Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudbruin
goudbruin [boodskap #144781] So, 10 Maart 2024 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goudbruin
Afbreking: goud•bruin
Samestelling: goud + bruin


Byvoeglike naamwoord: goudbruin
Attributief: goudbruine

Betekenis:
• Met 'n warm bruin, amper goue kleur.

Gebruik:
• Bak die skons in 'n voorverhitte oond van 180°C vir 25 to 30 minute tot goudbruin.

Sinoniem:
• kastaiingbruin

Vertaling:
Engels: golden brown, auburn, chestnut
Nederlands: goudbruin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veselryk
Volgende onderwerp: skon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 11:54:17 MGT 2024