wetgewend [boodskap #144779] |
Sat, 09 March 2024 19:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wetgewend
Afbreking: wet•ge•wend
Samestelling: wet + gewend
Byvoeglike naamwoord: wetgewend
Attributief: wetgewende
Betekenis:
• Wat met die maak van wette te make het.
Gebruik:
• Die regering het 'n wetgewende en uitvoerende funksie.
Sinoniem:
• legislatief
Antoniem:
• uitvoerend
Afgelei:
• grondwetgewend
Vertaling:
Engels: legislative, lawgiving
Nederlands: wetgevend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|