Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapitalisme
kapitalisme [boodskap #144778] Sa, 09 Maart 2024 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kapitalisme
Afbreking: ka•pi•ta•lis•me
Samestelling: kapitalis + -me


Selfstandige naamwoord: kapitalisme
Meervoud:

Betekenis:
• Ekonomiese stelsel gebaseer op vryheid en private eiendomsreg, waar mense goedere en dienste teen die hoogste moontlik prys kan verkoop.

Gebruik:
Kapitalisme skep rykdom omdat mense in kompetisie is en daar gedurig na hoër vlakke van produktiwiteit en tegnologiese gesofistikeerdheid gestreef word.

Vertaling:
Engels: capitalism
Nederlands: kapitalisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denkwyse
Volgende onderwerp: wetgewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:54:14 MGT 2024