kapitalisme [boodskap #144778] |
Sat, 09 March 2024 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kapitalisme
Afbreking: ka•pi•ta•lis•me
Samestelling: kapitalis + -me
Selfstandige naamwoord: kapitalisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Ekonomiese stelsel gebaseer op vryheid en private eiendomsreg, waar mense goedere en dienste teen die hoogste moontlik prys kan verkoop.
Gebruik:
• Kapitalisme skep rykdom omdat mense in kompetisie is en daar gedurig na hoër vlakke van produktiwiteit en tegnologiese gesofistikeerdheid gestreef word.
Vertaling:
Engels: capitalism
Nederlands: kapitalisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|