struweling [boodskap #144773] |
Fri, 08 March 2024 18:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
struweling
Afbreking: stru•we•ling
Selfstandige naamwoord: struweling
Meervoud: struwelinge, struwelings
Verkleinwoord: struwelinkie
Meervoud van verkleining: struwelinkies
Betekenis:
• 'n Onenigheid of bakleiery.
Gebruik:
• Pretorius het tydens die struweling 'n assegaaiwond aan sy linkerhand opgedoen.
Wisselvorm:
• stribbeling
Sinoniem:
• drama
• konflik
• onderonsie
• onenigheid
• ontevredenheid
• relletjie
• rusie
• stryd
• wedywering
• wrywing
Vertaling:
Engels: struggle, row, ruction
Nederlands: strijd, worsteling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|