stemwerwery [boodskap #144772] |
Fri, 08 March 2024 08:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stemwerwery
Afbreking: stem•wer•we•ry
Samestelling: stem + werf + -ery
Selfstandige naamwoord: stemwerwery
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling om stemme tydens 'n verkiesing te werf.
Gebruik:
• Die verkiesing is naby en stemwerwery is in volle swang.
Verwant:
• stemwerwer
• stemwerwing
Vertaling:
Engels: canvassing for votes
Nederlands: stemmenwerving
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|