Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkiesingsveldtog
verkiesingsveldtog [boodskap #144770] Thu, 07 March 2024 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkiesingsveldtog
Afbreking: ver•kie•sings•veld•tog
Samestelling: verkiesings + veldtog


Selfstandige naamwoord: verkiesingsveldtog
Meervoud: verkiesingsveldtogte

Betekenis:
• 'n Politieke veldtog om die nodige stemme te werf om 'n verkiesing te wen.

Gebruik:
• Die politikus het talle beloftes tydens sy verkiesingsveldtog gemaak.

Vertaling:
Engels: election campaign
Nederlands: verkiezingscampagne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vulgêr
Volgende onderwerp: waterkrisis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:28:40 UTC 2024