Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vulgêr
vulgêr [boodskap #144769] Thu, 07 March 2024 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vulgêr
Afbreking: vul•gêr


Byvoeglike naamwoord: vulgêr
Vergrotende trap: vulgêrder
Oortreffende trap: vulgêrste
Attributief: vulgêre
Partitief: vulgêrs

Betekenis:
• Wat vuil en onsmaaklik is.

Gebruik:
• Vermy sulke vulgêre taal in beskaafde geselskap.

Sinoniem:
• afstootlik
• banaal
• grof
• onbehoorlik
• onbeskaaf
• onbeskof
• onbetaamlik
• onfatsoenlik
• onvanpas
• onwelvoeglik
• skurf
• vieslik

Afgelei:
• vulgêrheid
• vulgariteit

Vertaling:
Engels: vulgar
Nederlands: vulgair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kakhuis
Volgende onderwerp: verkiesingsveldtog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:02:07 UTC 2024