Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kakhuis
kakhuis [boodskap #144768] Do, 07 Maart 2024 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kakhuis.
'n Kakhuis.
kakhuis
Afbreking: kak•huis
Samestelling: kak + huis


Selfstandige naamwoord: kakhuis
Meervoud: kakhuise
Verkleinwoord: kakhuisie
Meervoud van verkleining: kakhuisies

Betekenis:
• (vulgêr) Klein geboutjie of kamertjie waar 'n mens jou besigheid kan doen.

Gebruik:
• Ek gaan geboorte skenk, waar is jou kakhuis?
• As jou poephol begin blom, sorg dat jy by die kakhuis kom.

Spreekwoord:
Kakhuis vol geld. [Baie geld.]

Sinoniem:
• buitehuis
• gemakhuis
• kleinhuisie
• sekreet
• skythuis
• toilet

Vertaling:
Engels: outhouse, craphouse, shithouse
Nederlands: kakhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitlek
Volgende onderwerp: vulgêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:35:24 MGT 2024