Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitlek
uitlek [boodskap #144767] Do, 07 Maart 2024 16:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitlek
Afbreking: uit•lek
Samestelling: uit + lek


Werkwoord: lek uit, uitlek
Verlede tyd: het uitgelek

Betekenis:
• Om druppelsgewys uit iets uit te loop.
• Om geheime inligting bekend te maak.
• Om deur te lek die inhoud verwyder.

Gebruik:
• Pasop, die wyn lek uit.
• Moet asseblief nie die nuus voortydig uitlek nie.
• Die kos was so lekker, ons het ons borde uitgelek.

Sinoniem:
• uitsyfer
• uitsypel
• ontbloot
• onthul
• openbaar
• skinder
• uitlap
• leeglek
• skoonlek

Afgelei:
• uitlekking

Vertaling:
Engels: to leak out; to leak out; to lick out
Nederlands: uitlekken; uitlekken; uitlikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regbank
Volgende onderwerp: kakhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:39:46 MGT 2024