Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regbank
regbank [boodskap #144766] Do, 07 Maart 2024 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regbank
Afbreking: reg•bank
Samestelling: reg + bank


Selfstandige naamwoord: regbank
Meervoud: regbanke

Betekenis:
• Instelling waar regters sake aanhoor en strawwe aan die skuldiges uitdeel.

Gebruik:
• Die onafhanklikheid van die regbank word in die grondwet verskans.

Sinoniem:
• balie
• gereg
• regstoel
• tribunaal

Hiponiem:
• arbeidsregbank
• handelsregbank
• kinderregbank

Vertaling:
Engels: court of justice, judiciary
Nederlands: rechtbank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hardeskyf
Volgende onderwerp: uitlek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:38:23 MGT 2024