Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flegmaties
flegmaties [boodskap #144762] Wo, 06 Maart 2024 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
flegmaties
Afbreking: fleg•ma•ties


Byvoeglike naamwoord: flegmaties
Vergrotende trap: flegmatieser
Oortreffende trap: flegmatiesste
Attributief: flegmatiese

Betekenis:
• Wat altyd rustig en kalm is; nie sommer emosies wys nie.

Gebruik:
Flegmatiese mense is meestal kalm, geduldig, deernisvol, verdraagsaam, verstandig, privaat en na binne gekeer.

Sinoniem:
• apaties
• koel
• onaandoenlik
• ongevoelig
• onverstoorbaar
• traag

Vertaling:
Engels: phlegmatic
Nederlands: flegmatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantestand
Volgende onderwerp: filosofies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 15:49:40 MGT 2024