Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fonologie
fonologie [boodskap #144758] Di., 05 Maart 2024 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25324
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fonologie
Afbreking: fo•no•lo•gie


Selfstandige naamwoord: fonologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskap wat die funksionering van klanke in tale bestudeer.
• Die funksie van klanke in 'n bepaalde taal.

Gebruik:
• 'n Fonoloog is iemand wat fonologie bestudeer.
• Hy bestudeer die Afrikaanse fonologie.

Afgelei:
• fonologies

Afkorting:
• fonol.

Vertaling:
Engels: phonology
Nederlands: fonologie

Nota:
• Moenie "fonologie" (die funksie en betekenis van klanke) met "fonetiek" (die fisiese eienskappe van klanke) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorwinnaar
Volgende onderwerp: ontleding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 31 16:37:01 UTC 2026