oorwinnaar [boodskap #144757] |
Tue, 05 March 2024 14:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorwinnaar
Afbreking: oor•win•naar
Samestelling: oorwin + -aar
Selfstandige naamwoord: oorwinnaar
Meervoud: oorwinnaars
Verkleinwoord: oorwinnaartjie
Meervoud van verkleining: oorwinnaartjies
Betekenis:
• Iemand wat oorwin/ 'n stryd gewen het.
Gebruik:
• Die oorwinnaar sal alles kry.
Sinoniem:
• kampioen
• oorweldiger
• triomfator
• triomfeerder
• trotseerder
• veroweraar
• wenner
Antoniem:
• verloorder
Vertaling:
Engels: conqueror, victor, triumphator
Nederlands: overwinnaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|