onbevoegdheid [boodskap #144751] |
Mon, 04 March 2024 10:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbevoegdheid
Afbreking: on•be•voegd•heid
Samestelling: on- + bevoegdheid, onbevoeg + -heid
Selfstandige naamwoord: onbevoegdheid
Meervoud: onbevoegdhede
Betekenis:
• Die toestand van nie bevoeg wees nie.
Gebruik:
• Die generaal het weens sy onbevoegdheid beheer oor die weermag verloor.
Sinoniem:
• inkompetensie
• onbekwaamheid
• onbedrewenheid
• ongeskooldheid
• onkundigheid
• onmag
• onvermoë
Antoniem:
• bevoegdheid
Vertaling:
Engels: incompetence
Nederlands: onbevoegdheid, incompetentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|