feesganger [boodskap #144750] |
Sun, 03 March 2024 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feesganger
Afbreking: fees•gan•ger
Samestelling: fees + ganger
Selfstandige naamwoord: feesganger
Meervoud: feesgangers
Verkleinwoord: feesgangertjie
Meervoud van verkleining: feesgangertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n fees bywoon.
Gebruik:
• Die feesgangers sal met lewendige musiek en snoeperye soos pannekoek en koeksisters vermaak word.
Sinoniem:
• feesteling
• feesvierder
• partytjiehouer
Vertaling:
Engels: partygoer
Nederlands: feestganger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|