vroegoggend [boodskap #144748] |
Sun, 03 March 2024 10:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vroegoggend
Afbreking: vroeg•og•gend
Samestelling: vroeg + oggend
Selfstandige naamwoord: vroegoggend
Meervoud: vroegoggende
Betekenis:
• Vroeg in die oggend.
Gebruik:
• Ons is al vroegoggend strand toe.
Sinoniem:
• dagbreek
• douvoordag
• skemerdag
• soggens
• vroegdag
• vroegmôre
Antoniem:
• laataand
Vertaling:
Engels: early morning
Nederlands: vroeg in de morgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|