Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondstaan
rondstaan [boodskap #144746] Sun, 03 March 2024 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondstaan
Afbreking: rond•staan
Samestelling: rond + staan


Werkwoord: staan rond, rondstaan
Verlede tyd: het rondgestaan

Betekenis:
• Om sonder 'n spesifieke doel êrens te staan.

Gebruik:
• Omtrent vyfuur gaan hy uit en kry ander wat daar rondstaan, en hy sê vir hulle: 'Waarom staan julle heeldag werkloos hier rond?' [Matteus 20:6]

Sinoniem:
• leeglê
• leegloop
• luier
• rondhang
• uithang

Vertaling:
Engels: to stand around
Nederlands: rondhangen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regeringsamptenaar
Volgende onderwerp: toergroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:01:41 UTC 2024