regeringsamptenaar [boodskap #144745] |
Sun, 03 March 2024 09:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regeringsamptenaar
Afbreking: re•ge•rings•amp•te•naar
Samestelling: regering + -s- + amptenaar
Selfstandige naamwoord: regeringsamptenaar
Meervoud: regeringsamptenare
Verkleinwoord: regeringsamptenaartjie
Meervoud van verkleining: regeringsamptenaartjies
Betekenis:
• 'n Amptenaar wat in die regering se diens is.
Gebruik:
• 'n Regeringsamptenaar het op klagtes van korrupsie in die landdroshof verskyn.
Sinoniem:
• staatsamptenaar
Sinoniem:
• burokraat
• staatsamptenaar
• staatsbeampte
• staatsdienaar
• staatsdiensamptenaar
Vertaling:
Engels: government official
Nederlands: regeringsambtenaar, overheidsambtenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|